Ons Bedieninge

"Elkeen moet ander dien met die genadegawe wat hy ontvang het." - 1 Petrus 4:10

Eredienste & Gebed

Ere Diens

Ons weeklikse samekoms om God te aanbid en die Woord te hoor.

Sondae 10:00

Gemeente Biduur

Gesamentlike gebed vir die gemeente en die wêreld.

1ste Woensdag 19:00

Wyksbidure

Kleingroep gebedsbyeenkomste in die verskillende wyke.

Word in wyk gereël

Jeug & Kinders

Sondagskool

Bybelonderrig vir kinders op 'n prettige en leersame manier.

Sondae 10:00

Katkisasie

Geloofsonderrig vir jongmense ter voorbereiding vir belydenisaflegging.

Sondae 08:30

Kinderbond

Aktiwiteite en speletjies vir jonger kinders in die week.

Donderdae 15:30

Brigade

Dissipline, musiek en spanwerk vir die jeug.

Dinsdae & Donderdae 17:00

CYM (Christian Youth Ministry)

Vir tieners en jong volwassenes. 'n Plek om te behoort en te groei.

Vrydae 18:00

Volwassenes & Groepe

CVB (Vrouebediening)

Christelike Vroue Bediening. Susterskap en diens aan die gemeenskap.

1ste Sondag 15:00

CAB

Christelike Afhanklikheids Bediening. Ondersteuning en groei.

Dinsdae 19:00

Diens & Getuie

Uitreik na die gemeenskap en getuienis van God se werk.

1ste Sondag 16:00

Musiek & Aanbidding

Koor

Gemeentekoor oefening. Kom sing saam tot eer van die Here.

Donderdae 19:30

Praise & Worship

Lofprysing en aanbidding span oefening en voorbereiding.

Donderdae 18:30

Kontak Besonderhede

Kantoor

044 875 8640

Address

Canary Straat, Rosemore, George, 6529